
Agriseker fokus
Podcast · OFM
Van 4 tot 8 Mei 2026 om 12:30 bring OFM die Agriseker Fokus Week op At Lunch. Ons gesels met die boere wat die seisoene self geleef het, die kenners wat die weer en wolke fyn dophou, en die leiers wat elke dag vir jou oes se sekerheid werk.


















