Reuse taak lê voor vir Mahama in Ghana

Loading player...
John Mahama is as nuwe president van Ghana ingehuldig te midde van die ergste ekonomiese krisis in die land in ʼn leeftyd. Die 65-jarige het van 2012 tot 2017 ook as president gedien en het visepresident Mahamudu Bawumia verslaan nadat hy onderneem het om ekonomiese uitdagings, korrupsie en werkloosheid onder die jeug aan te spreek. Mahama se oorwinning in die Desember-verkiesing word beskou as 'n belangrike toets vir Ghana se demokrasie. Hy het voormalige president Nana Akufo-Addo bedank vir sy diens:
8 Jan 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Amushelelo hou weer optog op 21 Maart

Michael Amushelelo, die politieke aktivis en lid van die Namibia Economic Freedom Fighters, het aangekondig dat hy beplan om weer 'n jeugwerkloosheidsoptog op 21 Maart tydens onafhanklikheidsvieringe aan te bied. Verkose president Netumbo Nandi-Ndaitwah sal ook op daardie datum as president ingehuldig word. In 2023 het die betoging daartoe gelei…
8 Jan 10PM 1 min

ActionSA vra Gcaleka om Mashatile-Liebenberg-skakel te ondersoek

ActionSA het die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, versoek om adjunkpresident Paul Mashatile te ondersoek oor 'n geskenkte diamant van die bedrogbeskuldigde, Louis Liebenberg. Liebenberg staan tereg op meer as 40 aanklagte en het die diamant onder verdagte omstandighede geskenk. ActionSA-woordvoerder Athol Trollip sê die party bevraagteken Mashatile se etiese nakoming…
8 Jan 10PM 1 min

Boere, hou julle vee onder oog in die nat veld

Die broodnodig reën is natuurlik wyd verwelkom, maar boere is reeds gewaarsku dat hulle patrollies moet uitvoer om hul kuddes te beskerm. Dit is omdat vee verder van opstalle sal wees by plekke waar water opgedam het, wat hulle maklike prooi maak vir veediewe. Kosmos 94.1 Nuus het met Christiaan…
8 Jan 11AM 1 min

Hof verwerp aansoek om publikasie van matriekuitslae te verbied

Die Hooggeregshof in Pretoria het 'n dringende aansoek deur die Inligtingsreguleerder om die publikasie van die 2024-matriekuitslae in koerante en digitale platforms te verbied, met koste van die hand gewys. Dit staan die Departement van Basiese Onderwys nou vry om soos beplan volgende week die matriekuitslae vir publikasie in die…
8 Jan 11AM 1 min

Beboet werkgewers wat nie minimumloon betaal: Nafau

Jacob Penda, hoofsekretaris van die Namibian Food and Allied Workers Union, Nafau, versoek werkgewers om te voldoen aan die nuwe nasionale minimumloon van 18 Namibiese dollar per uur, wat op 1 Januarie in werking getree het. Penda het by 'n perskonferensie in Windhoek 'n beroep op die arbeidministerie gedoen om…
8 Jan 10AM 1 min