Perspektief - 4 Des 2024

Loading player...
In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere:

Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee
Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf
Mnr Ramaphosa skuif die stoele op die dek
BELA wet krap steeds om
R2 mil koop 'n ete kaartjie vir MK se 1ste verjaarsdag
Zamas is nog steeds 'n kopseer
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min

Groot nood in die Oos Kaap

Jannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area
7 Jan 55 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense
31 Dec 2025 42 min

Kersgedagtes 2025

Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes
24 Dec 2025 44 min

Status Quo van SA en wêreld

Jannie Pelser en gaste, Prof Theo Venter, Prof Erwin Schwella en Prof Christo van der Rheede, gesels vandag oor die status quo van Suid-Afrika maar ook die wêreld en hoe beweeg ons vorentoe
17 Dec 2025 53 min