Belangrikheid van Walvisbaai kan nie oorblekemtoon word nie
--:--
Die amptelike 30-jaar herdenking van Walvisbaai se integrasie in Namibië is volgens die dorp se owerheid uitgestel tot Februarie volgende jaar. Die belangrikheid van die dorp vir Namibië se logistiekebedryf kan nie oorbeklemtoon word nie en nou met die olie- en gasbedrywe, ontwikkel die dorp uiters vinnig. Kosmos 94.1 Nuus het met Erongo-goewerneur Neville Andre gesels.