Kaapstad-burgemeester prys geniale Breyten Breytenbach

--:--
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het die bekende anti-apartheidskrywer en aktivis, Breyten Breytenbach, beskryf as ’n genie wat mense se emosies vasgevang het. Hy is gister in die ouderdom van 85 in Parys dood. Breytenbach, wat in 1975 op aanklag van oortreding van die Terrorismewet vir hoogverraad in die tronk was, het gedurende sy leeftyd meer as 50 boeke gepubliseer. Hill-Lewis sê Breytenbach is met talle letterkundige toekennings bekroon, insluitend die Alan Paton-toekenning:
25 Nov 10AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Bid vir vreedsame verkiesings, oordrag van mag

Die One Worship Movement bied vanaand, op die vooraand van die verkiesings, 'n lofprysing- en aanbiddingsaand aan. Die geleentheid sal by Zoopark plaasvind en verskeie kunstenaars gaan optree. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Shirley Magazi van die Christelike Koalisie van Kerke, wat sê die geleentheid is om te…
26 Nov 12AM 1 min

Mbumba vra dat stemdag vreedsaam, ordelik afloop

President Nangolo Mbumba sê hy is tevrede met die wyse waarop leiers van politieke partye en Namibiërs in die algemeen hulle tydens die veldtogperiode regdeur die land gedra het. Die klimaat waarin veldtogte gevoer is, is volgens hom ‘n demonstrasie van die krag van die demokratiese basis van die land…
25 Nov 11PM 1 min

Ekonoom sê EU-ontwoudingregulasies sal ons nie raak nie

Volgens Theo Klein, 'n ekonoom by Oxford Economics Africa, maak Namibië se yl woudbedekking dit onwaarskynlik dat die Europese Unie se ontwoudingsregulasies 'n groot uitwerking op uitvoere sal hê. Die regulasies teiken kommoditeite soos vee, soja, rubber, palmolie, hout, kakao en koffie en is daarop gemik om die verkryging van…
25 Nov 11PM 1 min

Wees waaksaam teen bedrog tydens feestyd

Met die feestyd op hande, doen die polisie in die noordelike streke 'n beroep op banke, sekuriteitsmaatskappye en die publiek om waaksaam te bly teen bedrog. Owerhede werk ook met banke saam om beskerming te verbeter vir kliënte wat groot bedrae kontant onttrek. NamPol Omusati-bevelvoerder, kommissaris Ismael Basson, waarsku individue…
25 Nov 10PM 1 min

Beroep op Gr. 12's om 'pens-down-parties' oor te sien

Die nie-regeringsorganisasie World Changers Candidate doen 'n beroep op leerders, veral Graad 12's, om hulle te weerhou van deelname aan sogenaamde pens-down parties. In Junie 2022 is 21 jeugdiges dood by so 'n partytjie by die Enyobeni-kroeg in die Oos-Kaap. Die organisasie het 'n veldtog, SAY NO to Pens Down,…
25 Nov 10PM 1 min