Hoeveel koloniale “onse” was daar destyds in die Anglo-Boereoorlog-pond?
--:--
Aangebied deur die Anglo-Boereoorlog-monument
Dorothea van Zyl gesels met Carel Stander, Jaco Thom en Andries Domburg oor hoeveel Kolonialers destyds steun verleen het aan die Boererepublieke, waarom die ABO-monument in die Paarl is en wat die simboliek agter die monument is.