Leon van Nierop: Ballade vir ’n enkeling
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers
In die middel jare tagtig het die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling rekord kykertalle bereik. Nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir 2014 – en dit is eersdaags in teaters te sien. Leon van Nierop praat oor die verwerking van die boek en die draaiboek.