Heinz Winckler: In ritme met God
--:--
Heinz Winckler: In ritme met God
Aangebied deur CUM-uitgewers
Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige baken. Met In ritme met God wys Heinz Winckler, in gesprek met Elize Parker, hoe elke man sy identiteit in God kan anker