Voorbereidings vir Erongo-expo op dreef

--:--
Voorbereidings vir die Erongo Business and Tourism-expo is op dreef. Die geleentheid begin op 30 Oktober en duur tot 2 November en word in Walvisbaai gehou. Kosmos 94.1 het met die Erongo-goewerneur Neville Andre gesels.
17 Oct 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Ovaherero-stigting 'vertrou nie regering' in reparasies-onderhandelinge

Duitsland het in 2021 aangekondig dat hy 1,3 miljard Euro oor 30 jaar sal betaal vir ontwikkelingsprojekte in Namibië, as reparasie vir die Nama- en Ovaherero-volksmoord. President Nangolo Mbumba het Duitsland onlangs besoek en met kanselier Olaf Scholz vergader oor 'n aantal kwessies, insluitend reparasies en ekonomiese samewerking. Die Duitse…
17 Oct 10AM 1 min

Vervaardigingsbedryf het aansporings nodig, nie net beleid

Die verstryking volgende jaar van uitvoeraansporings vir vervaardigingsmaatskappye hou 'n wesenlike bedreiging in vir Namibië se mededingendheid, volgens Nangula Uaandja, die uitvoerende hoof van die Namibië Beleggingspromosie en -bevorderingsraad. Uaandja het in 'n onderhoud gesê as geen vervangingsraamwerk in plek is nie, Namibië sal agter raak by buurlande soos Botswana…
17 Oct 10AM 1 min

Prioritiseer opvoeding, nie politiek: onderwysministerie

Die onderwysministerie is bekommerd oor die deelname van leerders aan politieke saamtrekke voor die verkiesings. Die saamtrekke word dikwels oor naweke gehou en baie kinders woon dit by, met of sonder hul ouers se toestemming. Dit wek kommer oor hul welstand en die belangrikheid daarvan om op hul studies te…
17 Oct 10AM 1 min

Optimisme oor voertuigverkope vir res van 2024

Volgens Simonis Storm het voertuigverkope in September altesaam 988 eenhede beloop, wat 'n afname oor die afgelope twee maande beteken. Deurlopende verkope weerspieël egter 'n mate van verbruikersvertroue in die mark se potensiële herstel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Almandro Jansen, 'n ekonoom van Simonis Storm, vir 'n vooruitsig…
17 Oct 10AM 1 min

Protea-vroue kan Australië klop: Laura Wolvaardt

Krieket: Die Protea-vroue se kaptein, Laura Wolvaardt, glo hulle het die talent om vandag die verdedigende kampioen, Australië, in Dubai te klop in die halfeindronde van die T20-Wêreldbekertoernooi. Die twee spanne het verlede jaar op Nuweland in Kaapstad in die eindstryd kragte gemeet toe Australië sy sesde titel gebuit het…
17 Oct 8AM 1 min