Hoort 'n program oor politiek in die geselskap van Christene?

Loading player...
Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Dr Pieter Mulder en Dr Theuns Eloff oor hoekom sou politiek op 'n stasie soos Radio Kansel kan tuiskom?
16 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die "struggle" lied & haat spraak

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak
2 Apr 54 min