Proteas poog vir eerste Wêreldbeker-trofee

--:--
Suid-Afrika staan vanmiddag voor ‘n Dawid teen Goliat-stryd in die eindstryd van die T20 Wêreldbeker teen Indië op die Kensington-ovaal. Die Proteas wil hulle eerste Wêreldbeker-trofee verower nadat hulle Afghanistan met nege paaltjies geklop het. Indië het Engeland met 68 lopies verslaan en sal na verwagting klipharde teenstanders wees. Oud-Protea Fanie de Villiers het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
29 Jun 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Euro 2024: Engeland dring deur na kwarteindronde

Engeland en Spanje is deur na die kwarteindronde van die Europese Kampioenskap in Duitsland. In die laaste 16 het Jude Bellingham en Harry Kane se doele Engeland ʼn twee-een-sege in ekstra oor Slowakye besorg. Gareth Southgate se span kom Saterdag in die kwarteindstryd teen Switserland te staan. Intussen het Spanje…
1 Jul 2AM 1 min

Brand oos van hoofstad onder beheer

Die Windhoek-brandweer is tans op die toneel oos van die hoofstad waar ‘n brand Sondag ontstaan het. Owerhede en vrywilligers het onmiddellik gereageer toe nuus van die brand bekend gemaak is. Op die oomblik wil dit voorkom asof die brand onder beheer is. Fillipus Sikongo, senior stasiebeampte by die Windhoek-brandweer…
1 Jul 2AM 1 min

Russell vat F1 in Oostenryk

George Russell van Mercedes het die Oostenrykse Grand Prix gewen nadat Red Bull-renjaer Max Verstappen en Lando Norris van McLaren in die stryd om voor te loop, gebots het. Met sewe rondtes oor is Verstappen met tien sekondes gestraf omdat hy die botsing met Norris veroorsaak het. Die McLaren-bestuurder moes…
1 Jul 2AM 1 min

Watervoorsiening in Ohangwena kry aandag

Watervoorsiening kry ongekende aandag, veral in gebiede waar infrastruktuur ouer is en bevolkingsgroei aangeteken is. Die lynminister, Calle Schlettwein het oor die naweek die nuwe Ohangwena watervoorsiening-skema, ter waarde van 250 miljoen Namibiese dollar bekend gestel. Meer as 200 kilometer se pyplyn sal geïnstalleer word, reservoirs en boorgate sal ontwikkel…
1 Jul 2AM 1 min

Steenhuisen sê die DA is gereed

Die DA sê hy is trots om vir die eerste keer sy plek in die nasionale regering in te neem. Die party het ses ministeries en ses adjunkministers in die nuwe Kabinet. Dit sluit die leier, John Steenhuisen, in as minister van Landbou, Siviwe Gwarube as minister van Basiese Onderwys…
1 Jul 2AM 1 min