Wanderers klop United in 69ste derby

--:--
FNB Wanderers het die 69ste uitgawe van hulle jaarlikse rugbyderby teen Trustco United met 31 - 15 gewen. Die halftyd-telling was 26 - 10 vir Wanderers. Kosmos 94.1 het gesels met Wanderers se afrigter, Dirk Human.
28 Apr 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Swapo moenie wegbeweeg van sy reëls: Angula

Vyf Swapo-lede wil ‘n dringende aansoek bring oor die party se besluit om volgende jaar ‘n buitengewone kongres te hou. Die party, en sy adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah is die respondente. Die lede sê die party moes volgens sy grondwet na die dood van Hage Geingob, wat die party se president…
17 Jun 10AM 1 min

Verslagting van beeste, skape neem toe - vir hoe lank?

Die aantal beeste wat geslag is, het aansienlik toegeneem van 8 103 in Januarie tot 'n hoogtepunt van 15 976 in April. Skaapslagting het ook van 12 836 in Januarie tot 16 699 in April gestyg. Die aantal bokke wat geslag is, het minimaal gebly met slegs 6 wat in…
17 Jun 12PM 1 min

Cosatu bemoedig oor vroue in leierskapposisies

Cosatu het Refiloe Mtsweni-Tsipane gelukgewens met haar verkiesing as die nuwe voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies. Die federasie salueer ook die nuwe hoofsweep, Kenny Mmoiemang. Matthew Parks van Cosatu sê hulle is bemoedig deur die ANC se vasberadenheid om vroue in sleutel leierskapposisies in die parlement en in…
17 Jun 12PM 1 min

PDM 'sal beroepsopleiding steun' teen armoede

Volgens 'n Wêreldbankverslag oor Armoede in Namibië van 2021 leef meer as 43,3 persent van die bevolking steeds in multidimensionele armoede, 'n kommerwekkende statistiek gegewe die huidige omstandighede. Om die hoë koers van armoede aan te spreek, word onderwys en veral tersiêre onderwys as die uitweg uit armoede beskou. Daar…
17 Jun 11AM 1 min

MP-party neem setels in NV in

Die MK-party sê hulle het na regsadvies besluit om hulle 58 setels in die Nasionale Vergadering van 400 setels in te neem, terwyl hulle in ander forums sal veg teen die kwessie van die beweerde knoeiery met die verkiesing. Dit is op 'n mediakonferensie in Johannesburg aangekondig. Die woordvoerder van…
17 Jun 11AM 1 min