Oorloë en gerugte van oorloë- is die derde wêreldoorlog op hande?

--:--
Proff. Abel Esterhuyse, Fanie Snyman en Dr. Eben Coetzee gesels oor die vraag of die derde wêreldoorlog op hande is.
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die "struggle" lied & haat spraak

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak
2 Apr 54 min

Chaos en leierskap

Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap? Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband…
19 Mar 48 min

Kom ons verbind ons met SA!

Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts, Herman Pretorius, Jan Bosman en Dr. Theuns Eloff, gesels oor die aanhaling van die Stellenbosch filosoof - Anton van Niekerk, in 'n Netwerk 24 plasing: "Kan ons nie as vrye mense (vry onder die Grondwet) ons verbind tot die hele SA nie?"
12 Mar 53 min