
Die konflik in die midde ooste is steeds `n ontstellende realiteit. Ons gesels met meningvormers
--:--
Prof.. Hennie Strydom,Andre Duvenhage en dr. Fritz Gaum gesels oor Suid Afrika se saak by die Internasionale Geregshof in Den-Haag