Dag van verootmoediging en gebed - ds Nelis Janse van Rensburg en Dr Braam Hanekom vertel.

--:--
Waaroor gaan die dag van verootmoediging en gebed wat vir 13 Augustus beplan word? Ds. Nelis Janse van Rensburg en dr. Braam Hanekom gesels daaroor. Prof. Petersen (UV) en dr. Lindie Koorts deel gedagtes oor die Suid-Afrikaanse konteks en die rol van Jan Publike in die verband.
19 Jul 2023 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Die "struggle" lied & haat spraak

Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak
2 Apr 54 min