Die lewe van n joermalis en politieke ontleder midde die ANC se konferensie
--:--
Gert van der Westhuizen is n gesoute journalis. Theo Venter is n bekende politieke ontleder. Luister na hul belewenisse en interpretasies oor die op hande ANC konferensie