Dr Vic Oelofse praat oor sy voorbehoude oor vaksinering. Prof Dirk Kotze gesels oor mnr Zuma se siekte parool.

Loading player...
Dr Vic Oelofse, Angelique Coetzee en prof. Hanneli Meyer gesels verkennend oor vaksineer aldan nie. Prof Dirk Kotze gesels oor mnr Zuma se siekte parool en die komende verkiesing.
8 Sep 2021 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

'n Teologie van Vrede

Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan-Albert van den Berg, Prof. Fanie Snyman, Dr. Jan Botha en Ds. Johan van der Merwe, gesels vandag oor die tema: alhoewel konflik tussen die VSA, Israel en Iran in intensiteit toeneem, styg daar ’n ander, gesamentlike stem op uit die wêreldwye geloofsgemeenskap. Van die…
18 Mar 55 min

Alle oë op die Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Prof. Barend Prinsloo, Roland Henwood en Dr. Oscar van Heerden, gesels oor die Midde-Ooste en hoe die konflik tussen Iran enersyds en Israel, met die ondersteuning van die VSA, andersyds gaan uitspeel
11 Mar 53 min

Misdaad in SA & Midde Ooste

Jannie Pelser en gaste, Willem Els, Herman Pretorius en Karin van Eck, gesels vandag weer oor die misdaad in SA en wat tans in die Midde Ooste aan die gang is
4 Mar 54 min