
Ware Pinkster Kinders - Grant Adams
Podcast · BAASRAAK RADIO
My naam is Grant Adams ek is gebore in Kaapstad in 'n plek met die naam van Retreat. My geboorte datum is 04 September 1983. Ek is lieflik getroud met Elizabeth Adams en ons het drie lieflike kinders saam, ons het twee dogters en een seun. Ek is 'n gewese…











