Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
998 Episodes
620 – 640

Dinsdag Oggenddiens - Johannes de Waal

LUKAS 7 Die genesing van die offisier se slaaf (Matt. 8:5-13; vgl. Joh. 4:43-54) 1Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan. 2'n Offisier daar het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was, en die slaaf was siek en het op sterwe gelê…
30 Jul 2024 2AM 14 min

Maandag Oggenddiens - Johannes de Waal

LUKAS 7 Die genesing van die offisier se slaaf (Matt. 8:5-13; vgl. Joh. 4:43-54) 1Nadat Jesus die gehoor klaar toegespreek het, het Hy na Kapernaum toe gegaan. 2'n Offisier daar het 'n slaaf gehad wat vir hom baie werd was, en die slaaf was siek en het op sterwe gelê…
29 Jul 2024 2AM 16 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 22 Abraham moet vir Isak offer 1'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê: “Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!” 2God het vir hom gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na…
28 Jul 2024 1PM 22 min

Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 15 Die Here sluit 'n verbond met Abram 1Hierna het die woord van die Here in 'n gesig tot Abram gekom: “Moenie bang wees nie, Abram, Ek beskerm jou! Jou beloning sal baie groot wees.” 2Toe sê Abram: “Here my God, wat kan U vir my gee? Ek sal…
28 Jul 2024 3AM 25 min

Saterdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 21 Abraham stuur vir Hagar weg 8Die kind het grootgeword en die dag toe hy gespeen is, het Abraham 'n groot fees gehou. 9Toe Sara die seun wat Hagar die Egiptiese slavin vir Abraham in die wêreld gebring het, sien lag, 10sê sy vir Abraham: “Jaag hierdie slavin en…
27 Jul 2024 2AM 16 min

Vrydag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 19 Lot en sy mense word gered uit Sodom 1Die twee engele het Sodom teen die aand bereik terwyl Lot juis in die poort van Sodom sit. Toe Lot hulle sien, het hy hulle tegemoet gegaan en diep gebuig 2en gesê: “Welkom, Menere! Kom tog na my huis toe…
26 Jul 2024 2AM 14 min

Donderdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 18 Abraham ontvang drie besoekers 1Die Here het aan Abraham verskyn by die groot bome van Mamre. Terwyl hy op die warmste van die dag by sy tentdeur sit, 2kyk hy op en sien drie mans daar naby staan. Toe hy hulle sien, het hy van sy tentdeur af…
25 Jul 2024 2AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 13 Abram en Lot gaan uitmekaar 1Abram het uit Egipte na die Suidland toe getrek, hy en sy vrou met al sy besittings, en Lot saam met hom. 2Abram was baie ryk aan vee en silwer en goud. 3Hy het van plek tot plek uit die Suidland getrek na…
24 Jul 2024 2AM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 12 Abram in Egipte 10Daar was hongersnood in die land, 'n baie swaar hongersnood, en Abram het na Egipte toe getrek om daar 'n heenkome te vind. 11Toe hy op die punt staan om Egipte binne te gaan, sê hy vir sy vrou Sarai: “Ek weet jy is 'n…
23 Jul 2024 2AM 14 min

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

GENESIS 11 9Daarom het hulle die stad Babel genoem, want daar het die Here in die taal van die aarde verwarring gebring, en van daar af het Hy die mense oor die hele aarde verstrooi. GENESIS 12 Die roeping van Abram 1Die Here het vir Abram gesê: “Trek uit jou…
22 Jul 2024 2AM 12 min

Sondagaand Erediens - Past Riaan de Bruyn

1 PETRUS 2 Die volk van God, gebou op die kosbare hoeksteen 1Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery. 2Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.
21 Jul 2024 1PM 20 min

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

GALASIËRS 5 22Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, SPREUKE 25 28'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie. TITUS 1 8Hy moet gasvry wees, lief vir wat goed is, verstandig,…
21 Jul 2024 3AM 19 min

Saterdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

ROMEINE 15 Die voorbeeld van Christus 1Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie: 2elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is…
20 Jul 2024 2AM 18 min

Sondagaand Erediens - Ds Johan Marais

JESAJA 6 Jesaja word geroep om profeet te wees 1In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op 'n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul. 2By Hom was daar serafs om Hom te dien. Elkeen…
14 Jul 2024 1PM 23 min

Sondagoggend Erediens - Ds Johan Marais

DIE OPENBARING 4 God sit op die troon 1Hierna het ek, Johannes, in die hemel 'n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van 'n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou…
14 Jul 2024 3AM 24 min
620 – 640