Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,046 Episodes
1 – 20

Maandag Oggenddiens - Pastoor Pieter Calitz

JOHANNES 18 Annas en Kajafas verhoor Jesus (Matt. 26:59-66; 27:1; Mark. 14:55-64; 15:1; Luk. 22:66-71) 19Die hoëpriester het Jesus toe ondervra oor sy dissipels en oor sy leer. 20Jesus het hom geantwoord: “Ek het in die openbaar met die mense gepraat. Ek het hulle altyd in die sinagoges en in…
2 Mar 1AM 11 min

Sondagaand Erediens - Ds Zak Scholtz

EFESIËRS 2 Lewe uit die dood 1Julle was dood as gevolg van julle oortredings en sondes 2wat voorheen julle lewenswyse gekenmerk het. Julle het gelewe soos hierdie sondige wêreld en julle laat lei deur die vors van die onsigbare magte, die gees wat daar nou aan die werk is in…
1 Mar 12PM 24 min

Sondagoggend Erediens - Ds Zak Scholtz

ROMEINE 12 Die nuwe lewe in Christus 1En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. 2Julle…
1 Mar 2AM 21 min

Saterdag oggenddiens - Ds Zak Scholtz

SPREUKE 25 1Die volgende is ook spreuke van Salomo. Koning Hiskia van Juda se amptenare het dit opgeteken. 2Die eer van God lê in wat Hy verborge hou; konings se eer lê in wat hulle aan die lig bring. 3Soos die hoogte van die hemelruim en die diepte van die…
28 Feb 1AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

PREDIKER 9 Doen wat jou hand vind om te doen 1Dit alles het ek ter harte geneem en ek het bevind: God regeer oor dié wat reg doen en wysheid het, en oor wat hulle doen. Niemand weet of daar vir hom liefde of haat wag nie. 2Een en dieselfde…
27 Feb 1AM 11 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

JOHANNES 10 Die goeie herder 1“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. 2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder; 3vir hom maak die hekwagter oop…
26 Feb 1AM 9 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

PSALMS 1 Die Here lei die regverdiges 1Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, 2maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. 3Hy is soos 'n…
25 Feb 1AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

JOSUA 6 Die inname van Jerigo 1Jerigo was gesluit en verskans teen die Israeliete; niemand het uitgegaan of ingekom nie. 2Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee. 3Julle moet om die stad loop; al die manne onder wapen…
24 Feb 1AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

JOSUA 3 Die Israeliete steek die Jordaan oor 1Josua het die môre vroeg van Sittim af vertrek en by die Jordaan aangekom, hy en al die Israeliete. Hulle het daar oorgebly voor hulle deur die rivier sou trek. 2Na drie dae het die beamptes die kamp deurgegaan 3en die volk…
23 Feb 1AM 13 min

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 15 Die ware wingerdstok 1“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. 3Julle is alreeds reg gesnoei deur die…
22 Feb 2AM 26 min

Saterdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

MATTEUS 7 Die twee fondamente (Luk. 6:47-49) 24“Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het.
21 Feb 1AM 20 min

Vrydag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

LUKAS 13 Gelykenis van die onvrugbare vyeboom 6Daarna het Hy hierdie gelykenis vertel: “'n Man het 'n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was. Toe hy vrugte daaraan kom soek maar niks kry nie, 7sê hy vir die tuinier: ‘Kyk, dis nou drie jaar dat ek aan hierdie vyeboom…
20 Feb 1AM 10 min

Donderdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

MATTEUS 15 15Petrus sê toe vir Hom: “Verduidelik tog vir ons die beeldspraak.” 16“Verstaan ook julle dit nog nie?” antwoord Jesus. 17“Begryp julle nie dat alles wat by die mond ingaan, na die maag toe gaan en daarna uit die liggaam uitgaan nie? 18Maar wat by die mond uitkom, kom…
19 Feb 1AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

JOHANNES 15 Die ware wingerdstok 1“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. 2Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. 3Julle is alreeds reg gesnoei deur die…
18 Feb 1AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

DEUTERONOMIUM 26 Die eerste opbrengs van die oes 1“Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God aan jou gee as jou eiendom en jy dit besit en jy daarin woon, 2moet jy van elke eerste oes wat jy insamel in die land wat die Here jou God…
17 Feb 1AM 12 min

Sondagaand Erediens - Ds Horace van Coller

1 SAMUEL 17 38Saul het sy eie uitrusting vir Dawid laat aantrek: hy het 'n bronshelm op sy kop gesit en hom 'n harnas laat aantrek, 39en Dawid het Saul se swaard bo-oor sy uitrusting vasgegord. Maar hy kon nie loop nie, want hy was dit nie gewoond nie. Dawid…
15 Feb 12PM 18 min

Sondagoggend Erediens - Ds Horace van Coller

PSALMS 131 Ek het rus gevind 1'n Pelgrimslied. Van Dawid. Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. 2Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind…
15 Feb 2AM 20 min
1 – 20