1 PETRUS 4 Wie gely het, het met die sonde afgereken 1Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: 2vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike…
1 PETRUS 2 Die volk van God, gebou op die kosbare hoeksteen 1Hou dan op met elke vorm van kwaad, met alle bedrog, huigelary, jaloesie en kwaadpratery. 2Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry…
HEBREËRS 12 Moenie die genade van God verwerp nie 14Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. JESAJA 6 Jesaja word geroep om profeet te wees 1In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien…
1 KORINTIËRS 6 11En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God. 1 JOHANNES 3 2Geliefdes, ons is nou reeds kinders van God…
1 PETRUS 1 Oproep om heilig te lewe 13Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. 14As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het…
LEVITIKUS 11 44Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig. Julle mag julle nie verontreinig met enige van die kleiner diertjies wat volop voorkom in die veld nie. 1 PETRUS 1 16Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is…
LUKAS 6 38Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.”
GENESIS 3 8Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin.
HABAKUK 3 17Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,
HABAKUK 3 17Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,
PSALMS 46 God is vir ons 'n toevlug 1Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. 2God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. 3Daarom is ons nie bang nie, al gee die…
JOHANNES 6 Die vermeerdering van die brood (Matt. 14:13-21; Mark. 6:30-44; Luk. 9:10-17) 1Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 2'n Groot klomp mense het agter Hom aan gekom omdat hulle die wondertekens gesien het wat…
PSALMS 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot…
LUKAS 11 34Die lamp van jou liggaam is die oog. As jou oog goed is, is jou hele liggaam ook verlig. Maar as jou oog sleg is, is jou hele liggaam ook sonder lig. 35Pas dus op dat die lig in jou nie donker is nie.
KOLOSSENSE 1 Ons dank God vir julle 3Wanneer ons tot God, die Vader van ons Here Jesus Christus, bid, dank ons Hom altyd vir julle 4omdat ons gehoor het van julle geloof in Christus Jesus en van julle liefde vir al die gelowiges. 5Hierdie geloof en liefde is gegrond op…
PSALMS 23 Die Here is my herder 1'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. 3Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot…
JOHANNES 21 Jesus verskyn nog 'n keer aan sy dissipels 1Daarna het Jesus weer aan sy dissipels verskyn, by die See van Tiberias. Dit het só gebeur: 2Simon Petrus en Tomas, wat ook Didimus genoem is, Natanael van Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus en nog twee ander dissipels…
MATTEUS 11 Die uitnodiging van Jesus (Luk. 10:21-22) 25Daardie tyd het Jesus gesê: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. 26Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. 27“My Vader…
MATTEUS 16 'n Tweede versoek om 'n teken afgewys (Mark. 8:11-13; Luk. 12:54-56; vgl. Matt. 12:38-42) 1Die Fariseërs en die Sadduseërs het gekom om Jesus op die proef te stel. Hulle het Hom gevra om vir hulle as teken uit die hemel 'n wonder te doen. 2Maar Hy antwoord hulle:…
26 Jun 2024 2AM
19 min
640 – 660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.