Skriftuurlik

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.
Weekly English South Africa Christianity · Christianity
202 Episodes
120 – 140

Is Jesus die Woensdag of die Vrydag gekruisig, drie dae en drie nagte ?

Moet ons as Christene Paasfees vier soos dit in die Ou Testament voorgehou word? Is die Paasfees of selfs Goeie Vrydag ‘n opdrag vir ons as Christene? is die vraag waarmee ons die program afskop vanoggend. n ander interesante vraag wat sy opwagting gemaak het handel oor watter dag Jesus…
19 Apr 2022 46 min

Wat beteken dit om op 'n onwaardige wyse nagmaal te neem?

Charmaine vra – Verduidelik asb 1 Kor 11:26-30 1 Kor 11:26 “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. 27 Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal…
12 Apr 2022 45 min

Is daar 'n oplossing vir backsliding?

Gawie het n vraag oor Job 38 en die verskille in vertalings tussen Engels en Afrikaanse Bybels ingestuur waarna Job 39 40 en 41 dan ook dieselfde verskille tussen die vertalings tevore gebring het . Die antwoord is baie eenvoudig en baie interresant . n ander vraag wat n luisteraar…
29 Mar 2022 45 min

Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord?

Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom…
22 Mar 2022 45 min

Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel

Vandag se vrae het ons weer diep in die Skrifte laat delf . Vrae soos Wat is LENT of lydenstyd. Wat se die Bybel oor huwelike tussen verskillende "rassse" etniese groepe en hoe hanteer ons aanslae teen n gemeente en kerk
15 Mar 2022 48 min

Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog?

Slegs drie interesante vrae vandag hanteer wat luisteraars ingestuur het 1)Is Rusland se inval in Oekraine die Bybelse Gog en Magog en is dit die vooraand van die derde wereld oorlog? 2) waar in die Bybel Jesus dat HY GOD is ? 3) Het Jesus self ook gevas en wat…
8 Mar 2022 47 min

Wat sê die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees?

Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus…
1 Mar 2022 46 min

Keur God slawerny goed in die Bybel?

Matt Viljoen beantwoord die vraag: Hoekom het die Here nie 'n probleem met slawerny in die Bybel nie? Hy werk dit selfs in in sy wette, en allokeer waarde aan mense.
22 Feb 2022 43 min

Wat beteken dit om "af te tree" en is dit hoegenaamd Skriftuurlik?

Skriftuurlik kyk vandag na vrae soos hoeveel hemele is daar en waar is onder die aarde waarna die Bybel verwys. N ander vraag wat ons ontvang het is watter tipe musiek en musiek instrumente is aanvaarbaar in die kerk. vrae soos wat beteken dit om af te tree of uit…
15 Feb 2022 47 min

Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf & gestop moes word?

Vandag se vrae het ons weer by uitstek in die SKRIFTE laat delf met vrae soos "Kan jy jouself besluit om weer gebore te word of is dit uitsluitlik die werk van die Heilige Gees? Wie het besluit wanneer die Bybel geskryf moes word en wanneer daar gestop moes word?…
8 Feb 2022 49 min

Hoe om iemand van 'n ander geloof te benader

Ons het die jaar op n hoe noot af geskop met vrae van ons luisteraars soos "hoe verduidelik ek aan iemand van n ander geloof hoe om n Christen te word " en is dit moontlik om God se Naam ydelik te gebruik wanneer ek bid.
1 Feb 2022 47 min

Past Matt Viljoen en Wynand Rossouw

n bybelse gefundeerse program waar die aanbieders na aanleiding van luisteraars vrae antwoorde uit die skrifte deel oor allerdaagse se sake waarmee ek en jy moontlik mag sukkel
21 Dec 2021 48 min

Mag jy 2 keer gedoop word?

Vrae vanaf luisteraars oor of jy jouself twee maal kan laat doop, en wat die Bybelse uitsprake daaroor is. Wat sê 1 Korithiers 11 oor n man en vrou se hoof bedekking en hoe verstaan ons dit in vandag se moderne konteks in die kerk, is van die interessante vrae…
23 Nov 2021 53 min
120 – 140