Skriftuurlik

RADIO PULPIT  |  Podcast , ±40 min episodes every 5 days  |  Broadcast schedule  | 
Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Matt op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Matt Viljoen poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
14
SEP

Pastoor MAtt Viljoen en Wynand Rossouw

Leef ons vandag al in die tyd van die Seels waarvan Openbaring praat en is die huidige inenting die merk van die dier waarvan daar ook in Openbaring gepraat word, Dit is van die interesante vrae wat ons in vandag se program hanteer.
07
SEP

Wat is die rol van beskerm engele op aarde?

Baie interessante vrae vandag waarmee ons die Skrifte ondersoek kom uit Secunda se wereld " om nie klein kindertjies te laat struikel nie en beskerm engele se rol op aarde, ook n vraag oor die nuwe hemel en nuwe aarde en waar ons gaan bly, en n vraag oor seks voor die huwelik wat duidelik nie in die Bybels is nie en daarom is dit nie sonde nie .... kuier saam met ons as ons die Skrifte ondersoek en na waarheid op hierdie en ander vrae soek.
31
AUG

Kies ek God of kies Hy my?

Daar is 3 tekste wat met mekaar verband hou in Mattheus. Die vraag is: Hoe kom ons eie keuse om God aan te neem en Sy uitverkiesing bymekaar uit? Wynand & Past Matt ondersoek die Skrif (Matt. 15:13, 22:11 en 14).
31
AUG

So oordeel Jesus my nou of nie?

Matt Viljoen verduidelik Jesus se woorde aan die vrou wat in egbreuk betrap is in Johannes 8:11 - Ek veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie meer nie; en onderskei tussen Sy agendas by onderskeidelik Sy eerste en Sy tweede koms.
24
AUG

Hoekom mag ons nie haat nie, as God dan haat?

Die Bybel leer ons om nie te haat nie, maar Mal 1:3 sê dat God Esau gehaat het. Hoe verklaar jy dit? Ek het julle lief, sê die Here. Maar julle vra: “Hoe het U ons lief?” Esau was tog Jakob se broer, sê die Here, en tog het Ek vir Jakob liefgehad en vir Esau gehaat. Ek het sy bergland 'n verlate plek gemaak, sy woongebied vir die woestynjakkalse gegee.
MALEAGI 1:2‭-‬3 AFR83
17
AUG

Kan geliefdes verskyn na hulle dood?

Jesus het aan sy dissipels en aan Maria veskyn net na opstanding..beteken dit ons wat ook in Christus is dieselfde kan doen? Ek weet ons gaan dadelik hemel toe ..maar tog is die vraag by mense wat ek ken, want hulle het hulle geliefdes gesien. Hoe is dit dan moontlik? Ecc 9.5.
17
AUG

Vergifnis van sonde sonder bloed?

Toe Jesaja voor die troon staan het die engel sy mond met die kool geraak en gesê jou sondes is vergewe... Maar daar was geen bloed ter sprake nie. So hoe kan sondes vergewe word sonder bloed, of is dit omdat hulle in die "gees" was dat dit nie gegeld het nie?
17
AUG

Waar het sonde ontstaan?

As sonde eers ontstaan het in die tuin na Eva die vrug geeet het, hoe is dit dan dat die duiwel wat 'n Engel was voor dit als dan sonde gepleeg het?Want hy wou dan soos God wees en dis mos 'n sonde? Ek hoop so voor Eva was daar dan sonde, wat die duiwel gepleeg het toe hy 'n Engel was.
17
AUG

Hoor die Here my woordelose gebede?

Ek wil graag weet of Jesus my hart hoor as ek nie meer woorde het om te bid nie. Ek gaan deur 'n fase waar ek nie meer woorde het om te bid nie en ek voel skuldig omdat ek nie my hart kan uitstort in woorde voor die Meester nie.

56 episodes

« Back 1—12 More »