Radio Pulpit Spektrum Inspiration

Spektrum Inspiration

Spektrum brings a godly perspective, hope and truth from the Word of God from speakers across all walks of life. It's often the right word for the right time and exactly what you need to hear as you wind down after a busy day.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
35 Episodes
20 – 35

Seuns Doen Die Regte Ding

Hierdie eenvoudig stukkie advies, sal jou lewe red, meer as wat jy dalk mag besef…vra jouself eenvoudig net af in enige situasie, wat is die REGTE DING om te doen? Hier is wat ons Hemelse Pa deur Sy Woord vir ons daaroor te sê het; Genesis 4:6-7 (NLV) “Hoekom is…
5 Jan 2021 11PM 4 min

Wat Kies Jy?

Johandré Potgieter vra 'n baie belangrike vraag aan die begin van 'n nuwe jaar. Kies jy lewe of kies jy dood? Want jy het verseker daardie keuse…
5 Jan 2021 11PM 4 min

Sy Naam

Johandré Potgieter deel vandag sy inspirasie rondom die wonder van die Naam van Jesus en wat dit vir ons beteken.
9 Dec 2020 7AM 2 min

Saam met die ramp kom die redding

Johandré Potgieter moedig ons vandag aan om te weet dat die Here redding stuur wanneer ons binne-in die ramp verkeer, en jou vertroue in Hom op daardie oomblik is baie kosbaar.
2 Dec 2020 7AM 2 min

Seuns van God staan op die Rots

Seuns van God staan op die Rots, Christus, die Lewende Woord, wetende dat dit daar is wat God sy liefdevolle natuur en teenwoordigheid openbaar. Eksodus 33:19-20 Maar Hy antwoord: Ek sal al my majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die Here uitroep; maar Ek sal…
2 Dec 2020 4AM 5 min

God het die mens goed gemaak

Charles van Onselen gesels uit Prediker 7:29 en verduidelik dat dit wat ek en jy nie kon doen nie, het Hy vir ons kom doen, dank God!
18 Nov 2020 5AM 4 min

'n Ander Uitkyk

Johandré Potgieter lees uit 1 Sam 16:7 om te verduidelik hoedat die Here anders na mense kyk as ons. Ander goed is vir Hom belangrik en daarom moet ons Sy opinie eer, en nie ons s'n nie. Hy sien wat in iemand se hart aangaan.
18 Nov 2020 5AM 4 min

Wag en hoop op die Here

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen - sy tema is: Wag en hoop op die Here uit Jesaja 40:28-31
10 Nov 2020 11PM 4 min

God se beskerming

Charles van Onselen inspireer ons vanmiddag met sy tema: "Onuitspreeklike blydskap - God se beskerming uit 1 Petrus 1:8-9 - Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat…
4 Nov 2020 10AM 4 min

Wat Jaag Jou?

Charles van Onselen gesels oor die vraag, "Wat jaag jou?" wat gebaseer is op 2 SAMUEL 7:18A - AFR83, "Daarna het koning Dawid ingegaan en voor die Here gaan sit ..."
21 Oct 2020 5AM 3 min

Hoekom Gehoorsaam?

Charles van Onselen gesels met ons oor hoekom gehoorsaamheid so belangrik is. Sy tema is gabasser op Deut. ‭11:8-9‬
6 Oct 2020 8AM 2 min

A day in the life of a taxi driver

Malibongwe Daniso is a taxi driver and he has many opportunities for his Godly principles to be tested every day. We can learn from his challenges as he relates some of the difficulties he faces, and the decisions he has to make.
20 Aug 2020 11AM 6 min

Gefokusde Volharding

Ons inspirasie vir die dag is uit die hart van Charles van Onselen - sy tema is: Gefokusde Volharding uit ‭‭‭‭HEBREËRS‬ ‭12:1-2‬
21 Jul 2020 6AM 4 min

The Shelter in the Storm

The world is in die midst of the greatest storm this generation has ever experienced, but the Word of God remains a refuge. Inspiration from Andie Steele-Smith.
15 Jul 2020 10AM 4 min

Are you your brothers' keeper

'Church' is an interdependent body and now, more than ever, we need to look out for each other, and especially for those in vulnerable communities. Listen to this powerful message from Andie Steele-Smith
8 Jul 2020 10AM 4 min
20 – 35