Seuns Doen Die Regte Ding

--:--
Hierdie eenvoudig stukkie advies, sal jou lewe red, meer as wat jy dalk mag besef…vra jouself eenvoudig net af in enige situasie, wat is die REGTE DING om te doen? Hier is wat ons Hemelse Pa deur Sy Woord vir ons daaroor te sê het;
Genesis 4:6-7 (NLV)
“Hoekom is jy so kwaad?” vra die Here vir hom. “Hoekom hang jou gesig so? Is daar nie aanvaarding vir jou as jy reg optree nie?
Maar as jy weier om reg te doen, moet jy oppas! Sonde hurk by die deur om jou te oorweldig, maar jy moet dit oorwin.”
5 Jan 2021 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Charles van Onselen - Bly Behoue

Charles van Onselen deel vandag oor die tema: "Bly behoue" uit SPREUKE‬ ‭13:6‬ ‭AFR83‬‬ - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.” ‭‭
17 Mar 2021 12AM 3 min

Johandré Potgieter - Jy is die Verandering

Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid…
17 Mar 2021 12AM 6 min

In Sy greep

Charles van Onseler se tema vir die dag is: "In Sy Greep" uit ‭‭JOHANNES‬ ‭10:28-29‬ ‭AFR83‬‬ “Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. NIEMAND sal hulle uit my HAND RUK NIE. Dié wat my Vader vir My gegee het, is die…
10 Mar 2021 3AM 5 min

Die resultaat van gehoorsaamheid

Johandré Potgieter praat vandag uit Joshua 6:20 oor die resultaat van gehoorsaamheid. Joshua 6:20 - "Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk 'n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek…
10 Mar 2021 3AM 5 min

Die vreugde van God

Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Die Vreugde van God uit Habakuk 3:17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al…
3 Mar 2021 12AM 5 min