Spektrum Inspiration

RADIO PULPIT  |  Podcast , ±4 min episodes every 1 week  |  Broadcast schedule  | 
Spektrum brings a godly perspective, hope and truth from the Word of God from speakers across all walks of life. It's often the right word for the right time and exactly what you need to hear as you wind down after a busy day.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
17
MAR
2021

Charles van Onselen - Bly Behoue

Charles van Onselen deel vandag oor die tema: "Bly behoue" uit SPREUKE‬ ‭13:6‬ ‭AFR83‬‬ - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.”
‭‭
17
MAR
2021

Johandré Potgieter - Jy is die Verandering

Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid dit doen.
10
MAR
2021

In Sy greep

Charles van Onseler se tema vir die dag is: "In Sy Greep" uit ‭‭JOHANNES‬ ‭10:28-29‬ ‭AFR83‬‬
“Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. NIEMAND sal hulle uit my HAND RUK NIE. Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en NIEMAND kan hulle uit die HAND van die VADER RUK nie.”
10
MAR
2021

Die resultaat van gehoorsaamheid

Johandré Potgieter praat vandag uit Joshua 6:20 oor die resultaat van gehoorsaamheid.
Joshua 6:20 - "Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk 'n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek ingeval, en die volk het in die stad geklim, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem."
03
MAR
2021

Die vreugde van God

Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Die Vreugde van God uit Habakuk 3:17
Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
03
MAR
2021

Jou reaksie op die waarheid

Vanmiddag se eerste inspirasie kom uit die hart van Johandré Potgieter, iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: "Jou Reaksie op die Waarheid."
24
FEB
2021

God fontein

Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: God Fontein uit Psalm 87:7 - "En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê: Al my fonteine is in jou!"
23
FEB
2021

Wat staan langs jou naam?

Johandré Potgieter vra vir jou die vraag: "Wat staan langs jou naam? uit Spreuke 22:1 - "'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom."
16
FEB
2021

Is jy honger?

Vanmiddag se inspirasie kom uit die hart van Johandré Potgieter, iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: Is jy honger?
16
FEB
2021

Prioriteite

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Prioriteite uit MATTHÉÜS 6:33‭-‬34 AFR53
"Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad."
09
FEB
2021

Jy het 'n rol om te speel

Johandré Potgieter gesels oor die tema: "Jy het 'n rol om te speel" uit Rigters 7:21-22 - "En hulle het bly staan elkeen op sy plek, rondom die laer. Daarop hardloop die hele laer, en hulle skreeu en vlug.
22En toe die driehonderd op die ramshorings blaas, het die Here die swaard van die een teen die ander gerig, ja, in die hele laer; en die laer het gevlug na Bet-Sitta, na Seréda toe, tot by die oewer van Abel-Mehóla by Tabbat."
09
FEB
2021

Geroep tot Openbaring

Charles deel oor die tema: Geroep tot openbaring uit Galasiërs 1:15-16 -
"15 Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het,
16 om sy Seun in my te openbaar."

35 episodes

« Back 1—12 More »