Seuns van God staan op die Rots

--:--
Seuns van God staan op die Rots, Christus, die Lewende Woord, wetende dat dit daar is wat God sy liefdevolle natuur en teenwoordigheid openbaar.

Eksodus 33:19-20
Maar Hy antwoord: Ek sal al my majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die Here uitroep; maar Ek sal genadig wees vir wie Ek genadig wil wees, en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.
Verder het Hy gesê: Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.
Ook het die Here gesê: Kyk, hier is ‘n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan.
2 Dec 2020 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Charles van Onselen - Bly Behoue

Charles van Onselen deel vandag oor die tema: "Bly behoue" uit SPREUKE‬ ‭13:6‬ ‭AFR83‬‬ - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.” ‭‭
17 Mar 2021 12AM 3 min

Johandré Potgieter - Jy is die Verandering

Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid…
17 Mar 2021 12AM 6 min

In Sy greep

Charles van Onseler se tema vir die dag is: "In Sy Greep" uit ‭‭JOHANNES‬ ‭10:28-29‬ ‭AFR83‬‬ “Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. NIEMAND sal hulle uit my HAND RUK NIE. Dié wat my Vader vir My gegee het, is die…
10 Mar 2021 3AM 5 min

Die resultaat van gehoorsaamheid

Johandré Potgieter praat vandag uit Joshua 6:20 oor die resultaat van gehoorsaamheid. Joshua 6:20 - "Toe skreeu die volk, en hulle het op die horings geblaas; en toe die volk die geluid van die horing hoor, het die volk 'n groot krygsgeskreeu aangehef; en die muur het op sy plek…
10 Mar 2021 3AM 5 min

Die vreugde van God

Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Die Vreugde van God uit Habakuk 3:17 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al…
3 Mar 2021 12AM 5 min