Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
960 – 980

Kalaharistories: Die slotparagraaf

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die slotparagraaf” uit 1 Tim 4:12B
20 Jul 2023 11AM 6 min

Mercia Scharneck - Journey with the King

We are speaking to Mercia Scharneck, author of the book, a Journey with the King about her own journey with Jesus and how she got to documenting it in a book.
20 Jul 2023 10AM 15 min

Ivor Jeffreys - Wat is die waarheid?

Johann Els gesels met Ivor Jeffreys oor die “Wat is die waarheid” seminare – omdat net die waarheid jou vrymaak en omdat so min Christene bevoeg is om die waarheid te meet.
19 Jul 2023 10AM 15 min

Huweliksfokus: Hoe dink jy oor jou maat?

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe dink jy oor jou maat?”
19 Jul 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: Die feit van die dood

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die tweede Vak is: “Die feit van die dood.”
18 Jul 2023 11AM 9 min

Mighty Men Laeveld

Johann Els gesels met Anton Stoltz, een van die sprekers by Mighty Men Laeveld oor die 4de Mighty Men wat hulle nou by ‘n nuwe lokaliteit aanbied.
18 Jul 2023 10AM 16 min

Ps Japie Venter: Bedagsaamheid

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bedagsaamheid” uit FILIPPENSE 4:5 NLV "Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!"
18 Jul 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: 'n Styf hand-aan-hand saamloop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n styf hand-aan-hand saamloop” uit Kol 1:10 en Hebr…
13 Jul 2023 11AM 7 min

Kruger Internasionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
13 Jul 2023 11AM 9 min

Ivy Sutton: God is faithful

Johann Els is speaking to Ivy Sutton (Allan Sutton’s wife) about her recent FB post entitled “The very best yes” about how faithful God has been through the years.
13 Jul 2023 10AM 15 min

I Am Radio and the Child Protection Hotline

Johann Els is speaking to Dayna Rowland from the Child Protection Hotline – about this partnership I AM Radio has entered into for young people to be able to call an effective and caring hotline when they need to.
12 Jul 2023 10AM 14 min

Huweliksfokus: Hoe om Goddelik lief te he #2

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe om Goddelik lief te he.” #2
12 Jul 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: Die geskenk van die lewe

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die eerste Vak is: “Die geskenk van die lewe”
11 Jul 2023 11AM 8 min

Ps Japie Venter: Moet dit nie los nie

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Moet dit nie los nie”uit FILIPPENSE 4:2‭-‬3 NLV Ek moedig sowel Euodia as Sintige aan om hulle meningsverskille op te los omdat hulle aan die Here verbonde is. En ek vra ook…
11 Jul 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Dankbaar en Uitverkoop

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dankbaar en uitverkoop” 2 Kor 4:15
6 Jul 2023 11AM 7 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
5 Jul 2023 11AM 5 min

Ebenezer Operations Exodus se Poppekas pret

Johann Els gesels met Lizelle van der Merwe en Alida Schoultz : Nasionale koordineerder van Ebenezer Operations Exodus oor die Poppekas bediening wat hulle onder die kinders het.
5 Jul 2023 10AM 17 min
960 – 980