Dr Gustav Gous: Help ander met hulle stories

--:--
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “My storie, God se storie, jou storie” en sy tema vandag: “Help ander met hulle stories.”
30 Apr 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Dr Stefan Schoeman oor Hartsorg

As deel van Hartbewustheidsmaand kuier Johann met Dr Stefan Schoeman (ook bekend as Dok Stef) vanmiddag oor hoe om ons hart te versorg, en hoekom ons harte so sukkel deesdae.
18 Mar 10AM 32 min

Ds Janlu Kuyler - Loof Hom vir Wie Hy is

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Loof Hom vir Wie Hy is” uit 2 Kronieke 20
20 Mar 11AM 6 min

Kalaharistories: Daar waar Hy woon

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar…
20 Mar 11AM 5 min

Arno Claasen - God is goed

Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “God is goed.”
18 Mar 11AM 3 min