Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
940 – 960

Kalaharistories: Waterige Wyn

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Waterige wyn” uit Markus 10:14-15
10 Aug 2023 11AM 6 min

Ivor Jefferies on Matthew 7:1

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Matt 7:1
9 Aug 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous: 3rde taak - Vriende

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 3rde taak is: “ Saam met wie moet ek dit doen? Vriende”
8 Aug 2023 11AM 9 min

Erin Nel: die tuin

Johann Els gesels met Erin Nel al die pad van Piketberg in die Kaap provinsie, oor haar eie getuienis en ook haar boek “Die Tuin” wat onlangs vrygestel is.
8 Aug 2023 10AM 12 min

Ps Japie Venter: sien jy wat jy sien?

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Sien jy wat jy sien?” Uit MATTEUS 7:3‭-‬5 En hoe sien jy die splintertjie in jou medemens se oog raak, maar jy merk die yslike stomp in jou eie oog nie op…
8 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: 'n Ster in hemelstraat

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Ster in hemelstraat” uit Genesis 15:5.
3 Aug 2023 11AM 6 min

Ivan van Rooyen volg die Leeu van Juda!

Johann Els gesels ons met die Lions se afrigter, Ivan van Rooyen, oor sy eie pad met Jesus en met rugby. Hy is een van die Sportbekendes wat in Karien Basson se boek, “Luister – God se Stem in My Lewe” uitgelig word.
3 Aug 2023 10AM 12 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
2 Aug 2023 11AM 5 min

Benice Borman se nuwe musiek

Johann Els gesels met Benice Borman oor haar pad met hulle aanneem seun en ook haar nuwe lied “U Naam Sal Ewig Staan”.
2 Aug 2023 10AM 10 min

Ivor Jefferies on Luke 9:23

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Luke 9:23.
2 Aug 2023 10AM 5 min

Dr Gustav Gous: My lewensdoel

Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 2de taak is: Wat moet ek doen? My lewensdoel/ lewenstaak.
1 Aug 2023 11AM 9 min

Melinda Bam oor die Radiokansel Damesoggend

Johann Els gesels met voormalige Mej SA, Melinda Bam, oor haar pad as Wanda Bam se dogter, Melissa Bam se sussie, en nou splinternuwe mamma van haar seuntjie, Ruach ook. Dit is nou vir die Radiokansel Damesoggend wat 18 Aug plaasvind.
1 Aug 2023 10AM 17 min

Ps Japie Venter: Terugkeer of terug kry

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Terugkeer of terug kry uit ROMEINE 12:17 NLV "Moenie vir enigiemand kwaad met kwaad terugbetaal nie; wees positief teenoor alle mense."
1 Aug 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Jakob's hek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jakob’s hek” uit Gen 30:27
27 Jul 2023 11AM 7 min

Dennis Kriel on autonomous driving

Dennis Kriel, who is a Senior instructional Designer and Educational Technologist, speaks about the possibilities of autonomous driving in our daily lives.
26 Jul 2023 11AM 7 min

Huweliksfokus: grense in en om ons huwelik

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Grense in en om jou huwelik.”
26 Jul 2023 10AM 4 min

Dr Gustav Gous - Wie is Ek?

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Die 1ste taak is: “Wie is ek? Identiteit”
25 Jul 2023 11AM 7 min

Ps Japie Venter - Ek mis jou

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Ek mis jou” uit FILIPPENSE 4:2‭-‬3 NLV "Ek moedig sowel Euodia as Sintige aan om hulle meningsverskille op te los omdat hulle aan die Here verbonde is. En ek vra ook dat…
25 Jul 2023 10AM 5 min
940 – 960