Wat jy moet weet oor die Radiokansel Klein Kariba Kampnaweek
--:--
Johann Els gesels met Bradley Rawlins, oordbestuurder van die ATKV Klein Karibavakansieoord oor die Radiokansel Kamp naweek wat ons einde Mei daar gaan beleef.