Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
980 – 1000

Huweliksfokus: Goddelike liefde 1

Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Hoe om Goddelik life te he.” #1
5 Jul 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Die mense by my werk

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die mense by my werk.” uit KOLOSSENSE 3:23 NLV Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.
4 Jul 2023 10AM 5 min

Kalaharistories: Gemmer se keuse

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gemmer se keuse” gebasseer op Deut 30:19 uit die…
29 Jun 2023 11AM 6 min

Kruger Internasionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
28 Jun 2023 11AM 8 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
28 Jun 2023 11AM 5 min

Stella de Kock - TELL

Johann Els gesels met Stella de Kock (besturende direkteur van TELL oor hulle werk en die planne wat hulle maak om bewustheid te bring oor die onderwerp van orgaanskenking en - oorplanting.
28 Jun 2023 10AM 11 min

Juan Pierre Combrinck oor "Coffee the Bible"

Johann Els gesels met Juan Pierre Combrinck oor "Coffee the Bible", 'n inisiatief waar koffie die werkwoord word vir eerste taal Bybelvertaling. Juan Pierre vertel ons meer.
27 Jun 2023 10AM 15 min

Ps Japie Venter: Ek en my huis

Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Ek en my huis” vanuit JOSUA 24:15 NLV As julle nie die Here wil aanbid nie, moet julle vandag vir julleself besluit wie julle dan wil aanbid. Is dit die gode wat…
27 Jun 2023 10AM 3 min

Kalaharistories: Sê net sorry

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sê net sorry” uit Matt 11:29 -30
22 Jun 2023 11AM 5 min

Wanda Bam

Johann Els gesels met Wanda Bam van Radio Kaapsekansel. Sy en haar dogters, voormalige Mej SA Melinda Bam en Melissa Swart, gaan saam bedien by Radiokansel se damesoggend die 18de Aug oor die tema “Getrou deur generasies”, en ons gesels oor hoe getrou die Here in hulle familie was oor…
22 Jun 2023 10AM 18 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. Andre Viljoen is the editor and André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
21 Jun 2023 11AM 5 min

Hein Kruger van Kruger Internasionaal

Dit is tyd om geldsake te gesels en om vir ons die nuutste tendense in die geldmark te verduidelik, gesels Johann Els vanmiddag met Hein Kruger van Kruger Internasionaal.
21 Jun 2023 11AM 10 min

Heinz Winckler oor Sexpo plakkate

Johann Els gesels met Heinz Winckler vanmiddag. Hulle was gespot en verkleineer toe hulle in die Kaap groot kapsie gemaak het teen die halfnaak Sexpo plakkate wat oral teen die pale opgesit is, maar hulle is gehoor en die goed is verwyder.
21 Jun 2023 10AM 19 min
980 – 1000