Kalaharistories: Murgmoeg

--:--
HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Murgmoeg” uit Ps 55:18 Boodskap
11 Apr 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
1 May 11AM 5 min

Ps Jean Symons: Prayer Tshwane

Vandag gesels ons met Ps Jean Symons oor die "Tshwane Prayer Day" wat aangebied word deur "Love Tshwane" op die 9de Mei by die Tshwane Raadsaal in Pretoria.
1 May 10AM 10 min

Dr Carin Strydom:

Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in…
1 May 10AM 9 min