Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1560 – 1580

Kerry-Leigh Wright - Hope, Faith and Grace

Johann Els is speaking to a young lady who illustrates how talk might be cheap, but that actions speak so much louder than words. Kerry-Leigh Write is starting the Hope, Faith and Grace Community Project, offering shelter and training to young people who have to leave orphanages at 18 in…
24 Sep 2021 5AM 16 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
22 Sep 2021 5AM 5 min

Kalaharistories - Geloofsreis

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Geloofsreis” uit Hebreers 11:6A
22 Sep 2021 5AM 6 min

Norman Johnson - Sudan 4 Jesus

Johann Els gesels met Norman Johnson van S4J (Sudan 4 Jesus) oor hulle inisiatiewe om bewusheid te skep vir die werk wat in Sudan gedoen word vir die evangelie en hoe jy betrokke kan raak.
22 Sep 2021 5AM 13 min

Charles van Onselen - Nederigheid

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Nederigheid uit 1 PETRUS‬ ‭5:5‬ ‭AFR83 “En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want “God weerstaan die hoogmoediges, maar aan…
22 Sep 2021 5AM 4 min

Lynette Leibach - executive director of OM

Open Doors Southern Africa, which supports and strengthens persecuted Christians all over the world, has recently appointed Lynette Leibach as its new executive director. Lynette takes over the reins from Jan Gouws, who retired on 31 August 2021, after more than 30 years working for this organisation. Lynette is the…
17 Sep 2021 6AM 12 min

Kalaharistories - Leefstyl vol liefde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Leefstyl vol liefde" uit Galasiërs 5:22
15 Sep 2021 6AM 7 min

Gateway newswrap for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
15 Sep 2021 6AM 4 min

Charles van Onselen: wanneer jy bid

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Wanneer jy bid” uit Mattheu 6:6 “Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien,…
15 Sep 2021 12AM 5 min

Gustav Gous: die lewe is... 'n selfdoen projek

Gustav Gous verduidelik hoe die lewe jou alles gee om mee te werk, maar jy moet dit aanmekaarsit. Hy verwys na Filllipense 2:12-13 en sê die lewe is mos 'n selfdoen projek!
15 Sep 2021 12AM 7 min

Mpho Putini - Sizodlula

Following her long and successful career that included Radio show hosting, TV presenting, Acting, Emceeing and voice over artistry, Mpho has now added another feather to her cap by releasing a debut single to kickstart her music career, simply titled “Sizodlula”.
15 Sep 2021 12AM 15 min

Gideon Swart: Vernuwe jou denke

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit ‘n moeilike week en harde lesse. Sy tema: “Vernuwe jou denke” ROMEINE 12:2 AFR53 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,…
14 Sep 2021 7AM 4 min

Welma Geldenhuys loop vir Alzheimers

Johann Els gesels met Welma Geldenhuys van Alzheimers SA oor hulle RUN AGAINST DEMENTIA projek en ook haar eie famlie se pad met die toestand and haar werk hiermee.
10 Sep 2021 12AM 18 min

Neil Bester - XchangeFest

Johann Els is speaking to Neil Bester from Hatfield Christian Church about the XchangeFest Summit that they are presenting on the 17th of September. Radio Pulpit is partnering with them, because it is all about the role of the church in shaping the trajectory of the fourth industrial revolution.
10 Sep 2021 12AM 14 min

Kalaharistories: Ongeduldige ekke

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ongeduldige ekke" uit Klaagliedere 3:26,28
8 Sep 2021 6AM 6 min

Charles van Onselen: Versadig

Charles van Onselen se tema vandag is Versadig: uit ‭‭JOHANNES‬ ‭6:35‬ ‭AFR83 “Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.”
8 Sep 2021 12AM 4 min

Liesl Marx Davel oor RE-Frame

Johann Els gesels met Liesl Marx Davel van Revelation Enterprises, die Aanbiddings en Kunste beweging van Doxa Deo. Hulle het ‘n Kunstefees met die naam RE-frame wat in die Parkview Inkopiesentrum in Pretoria Oos gaan uitstal; alles van musiek, beeldende tot uitvoerende kunste is daar verteenwoordig tot Sy eer!
8 Sep 2021 12AM 19 min
1560 – 1580