Charles van Onselen: Versadig

Loading player...
Charles van Onselen se tema vandag is Versadig: uit ‭‭JOHANNES‬ ‭6:35‬ ‭AFR83
“Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.”
8 Sep 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min

Kalaharistories - Wanneer honger bid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34
24 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3”
23 Sep 10AM 5 min