Charles van Onselen: wanneer jy bid
--:--
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Wanneer jy bid” uit Mattheu 6:6
“Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.”