Dr Gustav Gous: Jou lewe is... 'n brief en 'n boodskap
--:--
Dr Gustav Gous verduidelik uit 2 Kor 3:2-3 hoedat jou lewe is brief is wat gelees word deur alle mense. Hy vra die vraag: as mense daardie brief lees, watter boodskap kry hulle?