Radio Pulpit Goeie Nuus Tyd

Goeie Nuus Tyd

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Earth Sciences
43 Episodes
1 – 20

Africa Study Bible

We are speaking to Zandré van der Nest, Regional Director Southern Africa for Oasis International about the new Africa Study Bible.
29 Mar 2021 4 min

Sermon Feedback for the week

Today we learn from one another again. We've all received a sermon from our churches over the weekend. But in any message, there is always that one point that challenges you most, and will therefor challenge the rest of the body too. Our listeners share this point with us today.
8 Mar 2021 14 min

God in Sy Dwergvalk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach, oor die kleinste roofvoël, die pragtige Dwergvalk,…
7 Mar 2021 10 min

God in die Vernix op 'n pasgebore baba

Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van vernix op 'n pasgebore baba. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging…
28 Feb 2021 7 min

God in 'n ster wat supernova gaan!

Vandag gesels ons met 'n ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die verskynsel as 'n ster supernova gaan en hoe dit mens se horisonne oor ons Here verruim! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word,…
21 Feb 2021 9 min

God in die Witkol Uil

Vandag gesels ons met 'n voëlkenner, Andrew Buitendach, oor 'n piepklein Uiltjie genaamd die Witkol Uil en ons Romeine 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen…
15 Feb 2021 7 min

God in Kosmogeniese Isotope

Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph, van Bloemfontein oor Kosmiese Isotope! Jy gaan nie glo wat jy hoor nie! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en…
8 Feb 2021 9 min

God in die seeperdjie

Vandag wys ons marinebioloog, Mariëtte Wheeler, vir ons hoe uniek en wonderlik die seeperdjie aanmekaar steek en wat die Here omtrend Homself in so 'n oulike vissie openbaar het volgens Rom 1:20.
1 Feb 2021 10 min

God in die Bosveld Stompstert

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag wys ons voëlkenner, Andrew Buitendach, vir ons hoe die Bosveld Stompstert die Here…
25 Jan 2021 9 min

God in die onmoontlike planeet

Ruhann Steyn illustreer met genot hoe die Here wat ons dien, 'n God van die onmoontlike is, en hoe Hy dit aan wetenskaplikes openbaar deur middel van 'n onmoontlike planeet, ligjare ver van die aarde af.
17 Jan 2021 8 min

God in die Nautilus Skulpdier

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel die Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, ons van die Nautilus Skulpdier, wat weereens bewys…
11 Jan 2021 9 min

God in die belyning van Jupiter en Saturnus

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, vir jou van iets wat jy verSEker…
13 Dec 2020 8 min

God in die Avokado

Vandag vertel ons plantkundige, Kobus Coetzee, ons oor die wonder van die avokado en dan Romeine 1:20 hy hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het…
13 Dec 2020 8 min

God in die Kluisenaarskrappie

Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor hoe die kluisenaarskrappies hulle doppe uitruil en hoe daardie doppe so vas bly op hulle ruggies en hoe ons dit kan sien in Rom 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en…
30 Nov 2020 9 min

God in die Volstruis

Vandag vertel ons voëlkenner, Andrew Buitendach, ons van die volstruis en hoe duidelik die Here Homself in hierdie uitsonderlike voël openbaar het. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag…
30 Nov 2020 8 min

God in die Kameelperd

Vandag vertel natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vir ons oor die lang lenige kameelperd, en hy Rom 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie."
16 Nov 2020 6 min

God in die Bultrug Walvis

Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor die duisende kilometers wat die die swanger Bultrug Walvisse oor die oseane migreer, net om hulle kleintjies op die regte plek te gaan kry. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy…
9 Nov 2020 9 min

God in die natuurwette en weer

Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige…
2 Nov 2020 9 min

God in die Amandelboom Deel 2

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Kobus Coetzee ons verder omtrend die Amandelboom. Daar is so baie…
26 Oct 2020 9 min

God in die Amandelboom Deel 1

Die Amandelboom is doelbewus geskape om vir die mensdom te wys dat dit uiters belangrik is om te wag vir die Here se tyd, maar dat as die tyd reg is, dan doen Hy die wonderlikste dinge in en deur ons. Natuurkundige, Kobus Coetzee, verduidelik meer.
20 Oct 2020 8 min
1 – 20