God in die Nautilus Skulpdier
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel die Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, ons van die Nautilus Skulpdier, wat weereens bewys dat daar eindeloos meer aan die Here is as wat mens aanvanklik besef.