God in die Bultrug Walvis
Loading player...
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor die duisende kilometers wat die die swanger Bultrug Walvisse oor die oseane migreer, net om hulle kleintjies op die regte plek te gaan kry. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.