Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1360 – 1380

ToekomsVenster: Dink anders

Dink vir ʼn oomblik na oor die dinge wat deur jou “kop” gaan. Miskien is dit tyd om God 'n kans te gee om saam met jou die negatiewe gedagtes vas te vat.
16 Sep 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: God word nie ingeperk

God word nie deur die stelsels en wreedhede van hierdie wêreld bedreig nie. Wat vir die mens soos die einde van die pad lyk is vir God ʼn uitnodiging tot ʼn nuwe begin.
10 Sep 2020 10AM 2 min

ToekomsVenster: Leef deur die Heilige Gees

Dit is eers wanneer ons die Gees van die Here vertrou en vra om ons in die Waarheid te lei dat die diepere dimensies van God se Woord vir ons ontsluit word.
31 Aug 2020 10AM 4 min

ToekomsVenster: Glo soos ’n kindjie

Jesus sê ons moet soos kinders word as ons die Koninkryk wil beërwe. Onverskrokke, energiek gelowig, liefdevol en amper naïef. Is jy bereid om soos ʼn kind te glo?
24 Aug 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Gee Hom ’n kans

Klou jy nog verbete vas omdat jy twyfel dat God goeie bedoelings met jou het? Gee Hom ʼn kans. Hy sal jou nie teleurstel nie.
21 Aug 2020 10AM 3 min
1360 – 1380