ToekomsVenster: 'Deur te sien op die kruis'

Loading player...
Uiteindelik staan Hy op om my daaraan te herinner dat my opstanding in die toekoms gewaarborg is maar, meer as dit, dat ek vandag kan “opstaan”, gevul met hoop en verwagting.
17 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min