ToekomsVenster: Die lewe is meer as hierdie dinge

Loading player...
Dink ʼn oomblik na oor die ander dinge wat die lewe die moeite werd maak. Al die boeke van die wêreld sal dit nooit volledig kan beskryf nie.
15 Feb 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min