Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1380 – 1400

ToekomsVenster: Skep moed

Die boodskap aangaande Jesus is soos ʼn lamp wat in die donker skyn. Wie op Hom vertrou sal nie teleurgestel word nie, sê die Woord.
20 Aug 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Here red my

Jesus was al die tyd daar. Hy sal jou nie teleurstel nie. Al is die storm hoe bedreigend, jy is veilig in sy hand.
13 Aug 2020 10AM 4 min

ToekomsVenster: Glo jy dit?

Die oorwinning staan egter seker en vas en wie in die finale dag opstaan sal nooit weer sterwe nie. Glo jy dit vra Jesus vir my en jou?
11 Aug 2020 7AM 3 min

ToekomsVenster: God is altyd relevant

Ons moet nie blind wees vir waarmee God tans besig is nie. Met nadenke sal 'n mens besef die pandemie het ons gekry om die lewe weer in oënskou te neem, belangrike vrae te vra en ou antwoorde te heroorweeg.
28 Jul 2020 9AM 4 min
1380 – 1400