Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1400 – 1420

ToekomsVenster: Belangrik in God se oë

Net die feit dat God jou in Christus Jesus uitgekies het om syne te wees, is reeds ʼn sterk genoeg aanbeveling. Jy het niks meer in hierdie wêreld nodig nie.
21 Jul 2020 10AM 3 min

ToekomsVenster: Mag dit goed gaan

My wens is soos die van Johannes dat dit met jou in alle opsigte mag goed gaan. Mag jy geestelik groei en al hoe meer die karaktertrekke van Jesus vertoon. Mag jy emosioneel gesond en gebalanseerd bly. Mag jy liggaamlik fiks en vol energie wees. Mag dit met jou in…
8 Jul 2020 11AM 3 min

ToekomsVenster: Die liefde

Ai, Here, ons sukkel om lief te hê, selfs onsself lief te hê. Sal u asb. genade betoon?
8 Jul 2020 10AM 2 min

ToekomsVenster: 'Laat daar lig wees'

Jou lewe en omstandighede mag vandag aan tye voor God se skepping herinner. Skep moed, die Here is steeds op die troon. Hy sal sy werk in jou voortsit en afhandel.
29 Jun 2020 11AM 2 min
1400 – 1420