ToekomsVenster: Dit is ’n keuse

Loading player...
Jy is of deel van die Koninkryk van God, van die lig, van God se heerlikheid of die Koninkryk van die duisternis. Is jou besluit al gemaak?
1 Feb 2021 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min