GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
871 Episodes
520 – 540

Lunch Punch: SD Heijns oor sy 12 ure Wêreldrekord-poging in touspring

SD Heijns is terug vir nog ‘n WÊRELDREKORDPOGING! Op Saterdag die 2de Julie 2022 gaan SD Heijns weer probeer om nog ‘n springtou Wêreldrekord te verbeter. SD sal probeer om die rekord te breek deur die meeste spronge oor ‘n springtou, die keer vir 12 ure aaneen… Die huidige rekord…
30 Jun 2022 12 min

Lunch Punch: Charl du Plessis oor Afrikaans In Styl

Konsertgangers word mateloos bederf aangesien Afrikaans in Styl open met dié grootste Afrikaanse ikone vir die eerste keer saam in konsert: Nataniël, Karen Zoid en Stef Bos. Afrikaans in Styl bied ook aan hierdie drie ikone die geleentheid om gaskunstenaars van hul keuse te nooi om saam met hulle op…
27 Jun 2022 13 min
520 – 540