Just Keep S’myelin skets die lewensverhaal van Gerrie Hadders, ’n veelvuldige sklerose-lyer met ’n aansteeklike positiewe uitkyk op sy oorlewing en die lewe in die algemeen. Omdat die boek in eerstepersoonperspektief geskryf is, kan lesers hulself amper verbeel asof hulle gemaklik op ’n rusbank uitgestrek lê en luister hoe Gerrie…
Amanda Strydom oor State of the Heart - 30 Jaar in Atterbury Kollig. Die bekroonde Amanda Strydom het “State of the Heart” in 1993 geskryf, die eerste van tot dusver ses eenvrouvertonings uit haar pen. Vanjaar is hierdie stuk – wat kultusstatus bereik het – 30 jaar oud, maar nog…
Die missie van Club 21 is om 'n weg te baan vir kinders met Downsindroom in Suid-Afrika en uiteindelik die res van die wêreld. Izelle Els, die stigter van Club 21 en hoof, Amanda Fourie, kuier in die ateljee om meer te vertel oor die verhoogproduksie, The Sound of Music,…
RABBITT Reloaded & Watershed SA Tour. Step back in time and get ready to rock… again… as iconic bands Rabbitt and Watershed come together for a series of unforgettable concerts in South Africa. Rare live entertainment experiences that will transport you back to an era when rock music ruled the…
Gabi Swanepoel het tydens die musiekrealiteitsprogram, Die Kontrak seisoen 2, harte verower met haar unieke stem en plat op die aarde persoonlikheid. Sy stel haar heel eerste enkelsnit, Nagtegaal, vry.
Cornelis Johannes DuPreez Strauss is 'n Suid-Afrikaanse musiekregisseur, TV-, teater- en radiovervaardiger, komponis, liriekskrywer, skrywer, rolverdeler, orkesdirigent en TV-persoonlikheid. Hy is veral bekend as dirigent van die verhoogweergawes van Disney se The Lion King.
Hooggety is die definisie van Rooiwyn-rock, ‘n genre wat Mari geskep het vir haar unieke musiekstyl. Rooiwyn-rock laat ‘n gevoel van nostalgie en betekenis agter, maar het steeds ‘n lekker opwindende ritme. Hooggety gaan oor iemand wat nooit liefde wou inlaat nie, totdat die regte persoon oor hul pad gekom…
Die Piesangskille is seker een van die mees belowende jong opkomende groepe in ons land. Die groep bestaan uit Daniël Francois Marais en Johan Balt, wat mekaar in Potchefstroom ontmoet het, waar hulle albei tans studeer. Hulle stel hulle eerste enkelsnit en musiekvideo, Mal Maandagaande, vanaf hulle album, Almal Gly,…
Boelies is oral - op skool, by die werkplek en selfs in die kuberruim. Die impak wat boeliegedrag op iemand se lewe kan hê, is dikwels reusagtig en in 99% van die gevalle is dit baie negatief. Reyno Wepener, die bemarker van die ATKV-Buffelspoort-vakansieoord, is saam met sy vrou Heidi…
Geliefde en 'random' radio-omroeper, nuusleser en Kom Ons Praat Daaroor spanlid, Anelma Meiring, gesels oor aktrise-wees. Sy vertolk tans haar heel eerste sepie-rol as Milan Els, in kykNET se gewilde Binnelanders - die weeksdag-drama wat handel oor die wel en weë van die mense wat hul toevlug en heil vind…
Tylo Ribeiro oor Mister Supranational South Africa in Goeie Nuus Vrydag.
31 Mar
8 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.