GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
871 Episodes
500 – 520

Lunch Punch: Ruhan du Toit in Atterbury Kollig

Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, “The Sound of Silence” en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Sy unieke vieroktaafstem, vermoë om in ses tale te sing en…
22 Jul 2022 18 min
500 – 520