Lunch Punch: Hanru Pienaar en sy ma Lizette kuier by ons op Goeie Nuus Vrydag

--:--
Hanru Pienaar (14) van Affies, is terug op die hokkieveld, nadat dokters verlede jaar gesê het hy sal moontlik nooit weer vir sport kan uitdraf nie.
13 May 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min